Cheasas Peak Hunting

We have something for You

Welcome to Cheasas Peak Hunting / Lodge website

‘n Song vir Cheasas Peak – Francois Bouwer

HUNTING

Full Hunting Services

KYK GERUS : Wie het laas naweek hier op Cheasas Kom Jag

Jaco Raath se groep van die naweek van 1 April 2021…suksesvolle jag

LODGE

World Class Lodge

WILD LIFE

Game Viewing

WEDDING VENUE

Wedding Chapel / Church

CATERING

Large Banquet Hall

ACCOMMODATION

Single and Double Sharing Rooms

OTHER ENTERTAINMENT

BOOK TODAY

Cheseas Peak Game Lodge is ongeveer 60 km buite Bloemfontein, op die N8 na Kimberley, geleë. Die lodge bied gaste die perfekte bestemming, weg van die gedruis van die stads lewe.

Verblyf word aangebied in 16 grasdak-chalets en ‘n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 5. Elke chalet is smaakvol versier in ‘n Afrika-styl met dwarslêer-meubels. Al die kamers het of ‘n dubbelbed of driekwartbeddens en elk het sy eie badkamer. Die selfsorg-eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, ‘n kombuis, ‘n leefarea, badkamers en lieflike braaigeriewe.

N8, Kotze’s Gift Plaas, Petrusburg, 9301, Vrystaat

BOOK YOUR HUNT / LODGE STAY / WEDDING TODAY

© 2021 Cheasas Peak Hunting

Theme by Anders Norén